AllFreePapers.com - All Free Papers and Essays for All Students
Search

Etiese Aspekte Van Wal-Mart (afrikaans)

Autor:   •  April 3, 2011  •  Research Paper  •  1,977 Words (8 Pages)  •  1,896 Views

Page 1 of 8

Inhoudsopgawe

Vraag 1 Bladsy

Deel 1 - Adam Smith se perspektief 2

Deel 2 – Karl Marx se perspektief 4

Vraag 2 6

Notule 8

Bibliografie 9

Rofwerk

Vraag 1

Vraag 2

Vraag 1

Wal-Mart word tans beskou as die wêreld se grootste maatskappy, wat sy koöparatiewe merkwaardigheid verkry het nie deur produksie nie, maar deur handel dryf van produkte met hoë mededingende pryse.. In die skryfstuk gaan ons poog om deur Adam Smith en Karl Marx se sienings die etiese aspekte van Wal-Mart te analiseer en bespreek.

i) Adam Smith (1723 –1790)

Adam Smith het geglo in die klassieke ekonomie siening en het hoofsaaklik belang gestel in politieke filosofie, etiek en die ekonomie as geheel. Sy gekenmerkte idees handel oor die moderne vrye mark en die verdeling van arbeid.

In sy boek The Wealth Of Nations sê hy die vrye mark, alhoewel dit chaoties en onbeheer is, is dit eintlik gerig om die regte hoeveelheid en verskydenheid van goedere te vervaardig deur die sogenaamde onsigbare hand. Adam Smith het geglo dat wanneer 'n individu sy eie belang nastreef sal hy die gemeenskap meer bevorder as wat hy bedoel het om die gemeenskap te bevoordeel.

Eie belang kompetiese in die vrye mark sal neig om die gemeeskap as 'n geheel te bevoordeel deur pryse laag te hou terwyl steeds te bou op die aansporing van 'n wye verskydenheid goedere en dienste in die mark. Adam Smith was baie versigtig vir besigheids name en het teen die vorming van monopolie geargumenteer.

Op die die eerste bladsy van die London Uitgawe van sy boek, The Wealth Of Nations het Adam Smith geskryf dat die regte prys van alles is die moeite en moeilikheid werd om dit te verkry, soos beinvloed deur sy skaarshei.

Klasieke ekonomie, soos Smith, het gefokus op die neiging van markte om na 'n lang-termyn ewewig te beweeg. Smith het geglo dat die verdeling van arbeid 'n groot toename in produksie bewerkstellig, bv die produksie van spelde waar een werker waarskynlik slegs 20 naalde per dag sou kon vervaardig, maar as 10 mense saam in produksie dmv verdeling in stappe en pligte werk, sal hulle 'n gekombineerde hoeveelheid produseer meer as wat hulle moontlik kon indien hulle afsonderlik gewerk het. Smith het gestel dat rasionele self-belang en mededinging kan lei tot ekonomiese welvaart.

Aangesien Wal-Mart in 'n monopolistiese

...

Download as:   txt (12.2 Kb)   pdf (155.8 Kb)   docx (15.3 Kb)  
Continue for 7 more pages »